Frontpage Slideshow | Copyright © 2006-2012 JoomlaWorks Ltd.

Media24 is Afrika se toonaangewende uitgewersgroep en bied 24 uur per dag inligting en vermaak. Die groep het belange in koerante, tydskrifte, internetbesighede, uitgewerye, drukperse en verspreidingsmaatskappye.

Baie van dié publikasies en besighede is bekroonde leiers op hul onderskeie terreine. Media24 het ook talle internasionale en plaaslike sustersmaatskappye in die mediabedryf deur sy beheermaatskappy, Naspers.

Media24-hoofkantoor
Naspers-sentrum
Heerengracht 40
Kaapstad
8001
Tel: 021 406 2121
Aanwysings

Media24 Loopbane