WeCan24

WeCan24 is Media24 se digitale skoolkoerantnetwerk. Ons bied opleiding aan jong aspirantjoernaliste wat in die mediabedryf belangstel en rus hulle toe met die nodige vaardighede om hul eie aanlyn-skoolkoerant te skep.