Bestuurstoesig

Media24 hou inligting / dokumente ooreenkomstig die volgende wette (let wel: dit is nie ‘n volledige lys nie):

  • Maatskappywet, No. 71 van 2008, soos gewysig
  • Inkomstebelastingwet, No. 58 van 1962 (artikel 75)
  • Wet op Belasting op Toegevoegde Waarde, No. 89 van 1991 (artikel 65)
  • Doeane- en Aksynswet, No. 91 van 1964 (artikel 101)
  • Werkloosheidsversekeringswet, No. 30 van 1966 (artikel 32)
  • Wet op Basiese Diensvoorwaardes, No. 75 van 1997 (artikel 31)
  • Wet op Billike Indiensneming, No. 55 van 1998 (artikel 26)
  • Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes, No. 130 van 1993 (artikel 97)
  • Insolvensiewet, No. 24 van 1936 (artikel 134 en 155)
  • Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, No. 85 van 1993

 

Naam van instansie: Media24 Beherend (Edms) Bpk
Die aangewese Inligtingsbeampte: Lurica Jineanne Klink
Straatadres: Oaklaan 251, Randburg 2194
Posadres: Posbus 1502, Randburg 2195
Telefoon: +27 11 289 4888
Faks: +27 11 289 3026
E-pos: lurica.klink@media24.com