Boeke

Media24Boeke beheer verskeie onafhanklike besigheidseenhede in die boekpublikasie- en verspreiding- en nis-kleinhandelsektore. Uitgewers/Agente fokus op redaksionele aktiwiteite wat die aankoop en ontwikkeling van inhoud, en die skep en verpakking of herverpakking van tekstuele inhoud behels. Dit is hoofsaaklik in ’n tradisionele formaat soos harde-kopie-boeke of elektroniese formaat soos CD’s.