Collegium Botswana

Collegium, uitgewers van skoolhandboeke in Botswana, is in 2000/1 deur Dr Musa Shezi begin in vennootskap met Botswana-aandeelhouers wat 'n 44 persent aandeel besit en Nasou Via Afrika die oorblywende 56 persent. Sedert sy ontstaan met geen markaandeel het Collegium sy markaandeel dramaties met 40 persent gegroei, wat dit een van die grootste uitgewers in Botswana maak. Dit het nou 'n markaandeel van meer as 60 persent in die nuwe graad 3, 4 en 7 sillabusse vir alle vakke wat vanjaar bekend gestel is. Uitvoerende hoof Sos Ruth Mweendo sê die sukses van die besigheid is gebaseer op uitstekende produkte en bemarking wat met gesonde bestuur gepaard gaan.

 

Kontak ons

Posisie: Ontvangs

Naam: Theresa Kgalemang

Telefoon: + (00) 267 318 5601

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Naam: Kliëntediens

Telefoon: +27 (0)21 406 2871

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien