Kontak ons
Naam: Via Afrika Uitgewers
Telefoon: +27 (0)21 406 3528
Faks: +27 (0)21 406 2922
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Via Afrika Uitgewers, met meer as 40 jaar se ervaring in die uitgewerswese, is een van die voorste uitgewers wat werk produseer in al die amptelike tale en in alle nuwe leerareas. In 2005 het dit die opvoedkundige uitgewery Juta/Gariep bekom, en in 2007 die onderneming Smile Education wat spesialiseer in die ontwerp van opvoedkundige speelgoed en speletjies vir skole en die huismark. Van Schaik Uitgewers publiseer akademiese teksboeke vir die tersiêre mark, in beide gedrukte en elektroniese formaat.
Naam: Via Afrika Uitgewers
Telefoon: +27 (0)21 406 3528
Faks: +27 (0)21 406 2922
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien