The Crest is gemik op die welgestelde en kritiese leser. Die gebied wes van Durban (veral die groter Hillcrest gebied) is besig om vinnig uit te brei, en die teikenmark is 'n dinamiese, groeiende entiteit. Benewens inligting en opvoeding, met artikels wat plaaslike nuus, gebeure en geleenthede insluit, open die tydskrif kommunikasiekanale en is dit 'n forum tussen inwoners en besighede. Dit bevat vermaaklike onderhoude met plaaslike persoonlikhede en dek die nuutste modes, kuns en gemeenskapslewe.
Kontak ons
Posisie: Redakteur
Naam: Hayley Dennyson
Telefoon: 031 533 7600
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Uitgewer
Naam: Tim Lombard
Telefoon: 031 533 7600
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Streek-verkoopsbestuurder
Naam: Tracy Linden
Telefoon: 031 533 7600
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Verkoopsbestuurder
Naam: Laura Myers
Telefoon: 031 533 7600
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Vinnige Feite
- Sirkulasie: 12 500
- Frekwensie: ses uitgawes per jaar
- Verspreiding: Besighede en inwoners (insluitende komplekse en landgoedere) in die groter Hillcrest en Bo-Highway-areas
- LSM: Meerderheid LSM 9/10+ groep
- Grootte: A4