Ancestry24

Ancestry24.co.za is ‘n aanlynargiefdiens wat Suid-Afrika se geskiedenis bewaar vir toekomstige geslagte in die vorm van ‘n versameling databasisse wat miljoene rekords oor individue wat in Suid-Afrika geleef het sedert die laat 1600’s, insluit. Die rekords, oorgeskryf van oorspronklike dokumente en betroubare hulpbronne, sluit geboortes, doopplegtighede, troues, sterftes, begrafnisse, passasierslyste en kieserlyste in. Daar is ook 'n groeiende foto-biblioteek van meer as 33 000 grafte.

Die webblad se gewildste kenmerk is die gratis diens om die gebruiker se stamboom te help saamstel en met ander mense van dieselfde familieherkoms te skakel. Dit bied ook ‘n leersentrum vir amateur- en gevorderde familiehistorici en ‘n biblioteekafdeling met skaars en ongewone plaaslike boeke vir navorsing of om te koop.

Kontak ons

Posisie: Kanaalbestuurder

Naam: Heather MacAlister

Telefoon: +27 (0)21 406 4343

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Inhoudskepper

Naam: Andrea Roux

Telefoon: +27 (0)21 406 4310

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarking

Naam: Heather MacAlister

Telefoon: +27 (0)21 406 4343

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Tariefkaart

Vinnige Feite

  • Ancestry24 het die grootste geslagkundige databasis vir Suid-Afrikaanse familie-historikusse
  • Dit bevat 8,481,585 name in 302 databasisse en groei daagliks