Blueworld

ONTMOET MENSE. MAAK VRIENDE.
Blueworld.co.za is Suid-Afrika se voorste en dinamieste aanlyn- sosiale gemeenskap. Die sosiale netwerkbestemming fokus daarop om mense te help om nuwe vriende te maak en koel vermaakinhoud en inhoud deur wat deur gebruikers geskep is, te vind. Die webblad laat gebruikers toe om ‘n unieke profiel te skep vir interaksie met hulle vriende en om nuwe mense te ontmoet. ‘n Reeks nutsprogramme soos blogs, videodeling, foto-oplaaigeriewe en merkers en geriewe om groepe te skep en die kletsfunksie laat gebruikers toe om hulself uit te druk.

Hulle kan ook tred hou van die gemeenskap en vriende se aktiwiteite deur die aktiwiteitsvoer en deur foto’s van die opwindendste gebeurtenisse in die land, geneem deur ons nasionale fotograafnetwerk. Registrasie is gratis, vinnig en maklik. Wanneer die lid geregistreer is, kan hy/sy die baie voordele geniet wat die Blueworld-gemeenskap bied. Blueworld.co.za bied die perfekte platform om die studente/sosialiserende jeug van suid-Afrika te teiken – die leiers van die toekoms.

Kontak ons

Posisie: Sake-ontwikkeling

Naam: Bradley Voges

Telefoon: +27 (0)21 468 8173

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bedryfsbestuurder

Naam: Charl Norman

Telefoon: +27 (0)21 468 8054

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarking

Naam: Blueworld-bemarking

Telefoon: +27 (0)21 468-8000

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Advertensies

Naam: Blueworld-advertensies

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Tariefkaart

Vinnige Feite

- Beheer 2 van Suid-Afrika se grootste sosiale netwerke: Blueworld.co.za and Zoopedup.com
- Is die dryfkrag agter verskeie sosiale media-elemente in Media24
- Het die Nokia Innovators-kompetisie vir Afridoctor gewen