Channel24

ALLES IS VERMAAK.
Channel24 is ‘n inklusiewe, toegangklike, betroubare en nuwewêreldse breëbandgegeurde vermaaktoegangspoort wat ‘n breë gemeenskap van Suid-Afrikaanse musiek- en filmentoesiaste, tussen 18 en 40 jaar oud, inlig en vermaak. Dit is uitlokkend en pret en moedig die gehoor aan om deel te neem en hul menings te deel. Channel24 rus op die volgende inhoudspilare: Musiek, films, TV, speletjies, horoskope, gratis MP3’s, voorprente en video’s.

Webtuiste: www.channel24.co.za
Selfoonwebtuiste: m.channel24.co.za

Kontak ons

Posisie: Senior uitgewer

Naam: Deirdre Ingpen

Telefoon: +27 (0)21 468-8301

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Redakteur

Naam: Jean Barker

Telefoon: +27 (0)21 468 8277

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarking

Naam: Channel24-bemarking

Telefoon: +27 (0)21 468-8000

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Advertensies

Naam: Channel24-advertensies

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Tariefkaart

Vinnige Feite

  • 22% van Channel24 se gebruikers definieer hul ras as "Suid-Afrikaans"
  • Channel24 se lesers woon in stede en voorstede
  • Channel24-lesers se gunsteling-aktiwiteit? Braai
  • Gareth Cliff, DJ Fresh en Jeremy Mansfield is hul gunsteling-platejoggies