Food24

RAAK VERLIEF OP KOS.
Food24.com is Suid-Afrika se grootste fynproewergemeenskap waar gewone Suid-Afrikaners buitengewone resepte, wenke en ‘n liefde vir alles wat eetbaar is, kan deel. Die webblad bied meer as 2 000 restaurante, insluitend resensies deur gewone mense en is ‘n leersame en interaktiewe gemeenskap waar lesers respete en menings kan deel en kan byhou met die nuuste fynproewernuus en –neigings.

Die webblad sluit ‘n databasis met ‘n soekfunksie in waarop meer as 15 000 resepte van somminge van Suid-Afrika se top-kostydskrifredakteurs verskyn, asook nutsgereedskap vir lesers om hulle eie aanlynresepteboeke, weeklikse maaltydplanne en inkopielysies te bou.

Kontak ons

Posisie: Senior uitgewer

Naam: Deirdre Ingpen

Telefoon: +27 (0)21 468-8301

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Hoofredakteur

Naam: Sam Wilson

Telefoon: +27 (0)21 468 8292

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarking

Naam: Food24-bemarking

Telefoon: +27 (0)21 468-8000

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Advertensies

Naam: Food24-advertensies

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Tariefkaart

Vinnige Feite

-    Food24 het meer SA-restaurantresensies as enige ander plek in die wêreld
-    Food24 het meer as 15 000 beproefde SA-resepte. Heerlik!