Gotravel24.com

KYK. BESPREEK. GAAN!
GoTravel24 help Suid-Afrikaners om hulle eie land en verskeie internasionale bestemmings beter te leer ken. Die webblad gesels met die leser soos ‘n belese vriend en bied opwindende, vermaaklike en eksklusiewe inhoud. Die span toegewyde skrywers is altyd op die uitkyk vir die opwindendste en jongste reisgeleenthede vir alle tipe reisigers. Geskoei op stories oor eerstehandse ervarings, kan lesers leer – en ook hulle eie stories en foto’s deel – van die beste wat Suid-Afrika en die wêreld bied, op ou of nuwe roetes.

Kontak ons

Posisie: Sakebestuurder

Naam: Bryan Porter

Telefoon: +27 (0)21 468-8264

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Redakteur

Naam: Selene Brophy

Telefoon: +27 (0)21 468 8355

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarking

Naam: GoTravel-bemarking

Telefoon: +27 (0)21 468-8000

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Advertensies

Naam: GoTravel-advertensies

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Vinnige Feite

  • 68% van Gotravel se lesers praat Engels
  • 30% woon in Johannesburg en verdien 'n salaris van meer as R400 000
  • Die ouderdom van die GoTravel24 wissel tussen 25 tot 40
  • Meer as 50% van GoTravel24-lesers is getroud