Die webblad se inhoud is medies nagegaan en is gebruikervriendelik en dek, onder andere, kwessies rakende algemene gesondheid, dieët en voedsel, fiksheid, sielkunde en leefstyl. Die webblad bied ‘n eksklusiewe versameling van meer as 40 kenners – van ‘n seksuoloog tot ‘n hoofpynkenner, ‘n omgewingsgesondheidskenner tot ‘n apteker – om lesers se vrae te antwoord. Health24 sluit ook dosyne aktiewe forums in om lesers te “byeen te bring” en vrae te vra en te reageer op ander se plasings met inligting en idees van hulle eie. Van stap-tot-stap-ouerskap tot joga, onvrugbaarheid tot die hantering van kwessies rakende geslagsneigings, kan lesers gesels, luister en voordeel trek uit die advies van Health24 se kenners.
Kontak ons
Posisie: Hoofbestuurder
Naam: Danie Pauw
Telefoon: +27 (0)21 468-8278
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Redakteur
Naam: Heather Parker
Telefoon: +27 (0)21 468 8267
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Bemarking
Naam: Health24-bemarking
Telefoon: +27 (0)21 468-8000
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Advertensies
Naam: Health24-advertensies
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Tariefkaart
Vinnige Feite
- Meer as 450 000 vrae is al deur kundiges op Health24 se interaktiewe forums beantwoord
- Die mediese inhoud op Health24 word gereeld deur van die land se top-spesialiste nagegaan
- Die besigste deel op Health24 is die dieet en voeding-sone