Bestendige groei oor die afgelope ses maande in die dekking van algemene nuus, sowel as sport-, sake, vermaak- en ander gebeure het Nuus24 gevestig as dié webwerf vir Afrikaanse nuus soos dit breek. Dwarsdeur die dag kan gebruikers Nuus24 besoek vir die jongste nuus en hoogtepunte, en kan hulle ook aktief deelneem aan die nuuswêreld deur hulle eie foto’s, stories en blogs te publiseer. ‘n Platform vir die gebruikers om hulle sê in ‘n forum te sê, is ook geskep en die werf het tot een van die grootste Afrikaanse webwerwe in die land gegroei.
Kontak ons
Posisie: Uitgewer
Naam: Geoff Cohen
Telefoon: +27 (0)21 468-8101
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Redakteur:
Naam: Jannie Momberg
Telefoon: +27 (0)21 468-8249
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Bemarking
Naam: Nuus24-bemarking
Telefoon: +27 (0)21 468-8000
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Advertensies
Naam: Nuus24-advertensies
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Tariefkaart
Vinnige Feite
- Nuus24 is Suid-Afrika se vinnigste-groeiende Afrikaanse nuuswebtuiste
- Dit is op twee na die grootste Afrikaanse webtuiste op die internet