Parent24

ONTMOET OUERS SOOS JY.
Van die eerste oomblik wat jy besluit om met ‘n gesin te begin tot die dag wat jou kind die huis verlaat, is die beste manier om te weet of jy op die regte pad is, om met ander ouers te gesels. Parent24.com het nie net al die inligting wat jy soek nie, dit bied ook die eerlike, reguit, werklike SA-ouerskapstories wat jy regtig nodig het. Dit is ‘n plek waar jy ander ouers kan ontmoet en met hulle gesels – en selfs stry – oor die regte manier om ‘n baba te bad, huiswerk te hanteer of om ‘n tiener mak te maak.

Parent24 is in seksies verdeel om die stadium waar jy is, aan te spreek. Of jy nou ‘n behoefte het aan medelye, om te bieg, te leer of net ‘n uitlaatklep soek, Parent24.com is elke ouer se webblad.

Kontak ons

Posisie: Senior uitgewer

Naam: Deirdre Ingpen

Telefoon: +27 (0)21-468-8301

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Redakteur

Naam: Adele Hamilton

Telefoon: +27 (0)21 468-8294

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarking

Naam: Parent24-bemarking

Telefoon: +27 (0)21 468-8000

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Advertensies

Naam: Parent24-advertensies

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Tariefkaart