Sport24

OP HOOGTE VAN JOU SPEL.
Sport24 is ‘n digitale bestemming wat die jongste sportnuus aan Suid-Afrikaanse ondersteuners bied. Die webblad se redaksionele span dek al die groot sportgebeurtenisse, insluitend rugby, sokker, krieket, gholf, tennis en Formule Een.

Webtuiste: www.sport24.co.za
Selfoonwebtuiste: m.sport24.co.za

Sport24 is verbind daartoe om lesers toegang te bied tot die beste oorspronklike sportindhoud op die web in Suid-Afrika, bied dié webblad artikels, fotogallerye, video’s en regstreekse tellingborde van sport regoor die wêreld. Sport24 se rubriekskrywers bied kennersontledings en ingeligte, dikwels kontroversiële, menings. Gekombineer met net die beste artikels, posisioneer dit Sport24 as ‘n wêreldklasproduk wat sportliefhebbers se genot van hulle sport verhoog.

Kontak ons

Posisie: Uitgewer/Besturende Redakteur

Naam: Andrew Lanning

Telefoon: +27 (0)21 468-8261

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Kommersiële bestuurder

Naam: David Brooke

Telefoon: +27 (0) 21 468 8406

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarking

Naam: Sport24-bemarking

Telefoon: +27 (0)21 468-8000

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Advertensies

Naam: Sport24-advertensies

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Tariefkaart