Wheels24

MOTORNUUS. EERSTE.
As een van Suid-Afrika se bekendste motorpublikasies, bied Wheels24 daagliks motornuus aan ‘n unieke en lojale lesergemeenskap wat hulle sienings en menings deel deur die webblad se netwerknutsgereedskap.
Die webblad dek alles van die warmste nuwe vrystellings en toekomstige modelle, tot Formule Een en die glans en swier van motorskoue. Dit spog ook met ‘n aksiegevulde muItimediaseksie met professioneelvervaardigde video’s van voertuigtoetse en hoogtepunte van verskeie motorgebeurtenisse.

 

Wheels24

Data

www.wheels24.co.za

Unique SA browsers: 172,681
Page Views by SA browsers: 1,056,097

Overview

MOTORING NEWS. FIRST.

As one of South Africa’s best-known online motoring publications, Wheels24 offers daily motoring news to a unique and loyal community of readers who share their views and opinions through the site’s networking tools.

The site covers everything from the hottest new releases and future models, to Formula One and the glitz and glamour of motor shows. It also boasts an action-packed multimedia section with professionally-produced videos of vehicles tests and highlights from various motoring events.

Staff

Senior Publisher
Deirdre Ingpen
deirdre.ingpen@sa.24.com
T: +27 (0)21-468-8301

Guest Editor
Angus Thompson
angus.thompson@wheels24.co.za
T: +27 (0)21 468 8234

MARKETING
marketing@sa.24.com
T: +27 (0)21 468-8000

ADVERTISING
info@spacemail.co.za
www.thespacestation.co.za

Webtuiste: www.wheels24.co.za/
Selfoonwebtuiste: m.wheels24.co.za

Kontak ons

Posisie: Senior uitgewer

Naam: Deirdre Ingpen

Telefoon: +27 (0)21-468-8301

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Gasredakteur

Naam: Angus Thompson

Telefoon: +27 (0)21 468 8234

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarking

Naam: Wheels24-bemarking

Telefoon: +27 (0)21 468-8000

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Advertensies

Naam: Wheels24-advertensies

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Tariefkaart

Vinnige Feite

  • Wheels24 is Suid-Afrika se grootste motornuuswebtuiste, byna dubbel die grootte van sy naaste mededinger
  • 47% van Wheels24 se lesers het 'n bruto jaarlikse huishoudelike inkomste van R400 000 of meer