Kontak ons
Naam: Paarl Media Gauteng
Telefoon: 27 (0)11 201 3400
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Paarl Media Gauteng, wat in Johannesburg gebaseer is, spesialiseer in hoë-gehalte kommersiële litografie vlakdruk-drukwerk met ’n medium tot hoë volume, kommersiële werk en tydskrifte. Die aanleg maak voorsiening vir klein drukoplae van 10 000 tot groot drukoplae van sowat 3 miljoen kopieë. Die aanpasbaarheid van die drukperse, wat ’n 80-bladsy manroland Lithoman insluit, bied ’n groot verskeidenheid formate wat die innoverende ontwerpe van kommersiële materiaal en tydskrifte op bykans enige onderlaag kan hanteer. Kurisani Investments van loveLife besit 16% van Paarl Media Gauteng.
Naam: Paarl Media Gauteng
Telefoon: 27 (0)11 201 3400
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien