Die belangrikste drukkerstegnologie sluit in gevorderde multikleur bladsygevoerde drukkers en gespesialiseerde kommersiële litografie vlakdruk-drukkers. Die bindery gebruik nuwe-tegnologie toerusting wat onder meer PUR-bindwerk kan hanteer. Paarl Media Paarl lewer diens aan boekuitgewers, nismarktydskryfuitgewers, reklameagentskappe en kleinhandelaars oor die hele land.
Kontak ons
Naam: Paarl Media Paarl
Telefoon: +27 (0)21 870 3600
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien






