Sake24

Sake24 is Suid-Afrika se enigste Afrikaanse sakekoerant. Dit bereik meer as 1.5 million* sakelesers, en Sake24 word na al nege provinsies saam met die land se voorste Afrikaanse dagblaaie – Beeld, Die Burger, Volksblad en Sondagkoerant Rapport versprei
* AMPS (Julie 2008 – Junie 2009)

Webtuiste: www.sake24.com
Selfoonwebtuiste: m.sake24.com

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Ryk van Niekerk

Telefoon: 011 713 9244

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Hoof van Verkope

Naam: Tian Liebenberg

Telefoon: 011 263 4744

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarkingshoof

Naam: Tanya van Heerden

Telefoon: 011 263 4816

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Vinnige Feite

  • Een in drie Suid-Afrikaanse aandelebeleggers praat Afrikaans by die huis
  • Mense identifiseer meer positief met produkte, dienste of handelsmerke wat in die taal waarin hulle dink aan hulle bemark word.
  • Afrikaans is op drie na die grootste groep in Suid-Afrika