Sondag Son

Son is die eerste poniekoerant in Afrikaans.Die koerant is geskoei op die Britse poniekoerante soos The Sun en konsentreer op skandale, skindernuus, vermaak, die storie-agter-die-storie en sport. Son word Maandag tot Vrydag in die Wes- en Oos-Kaap versprei.Sondag-Son word op 'n Sondag in dieselfde areas gepubliseer.

Kontak ons

Posisie: Hoofbestuurder

Naam: Mark Herman

Telefoon: 021 406 4116

Faks: 021 406 3884

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Hoofredakteur

Naam: Andrew Koopman

Telefoon: 021 406 4604

Faks: 021 406 3884

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Sirkulasiebestuurder

Naam: Arend Visagie

Telefoon: 021 406 3063

Faks: 021 406 3884

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien