Die Breederivier Gazette

Die Breederivier Gazette is in Junie 2002 deur Media24 oorgeneem. Dit word elke Vrydag uitgegee in die Breederivier/Wynland se munisipale gebied met Robertson as hoofdorp. Die ander dorpe wat bedien word, is Montagu, Ashton, McGregor en Bonnievale.

Kontak ons

Posisie: Uitgewer/Redakteur

Naam: Theresa Olivier

Telefoon: +27 (0)23 348 5105

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Advertensiebestuurder

Naam: Ernie Roworth

Telefoon: +27 (0)23 347 0968

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien