Paarl Post

Paarl Post is 'n Wes-Kaapse koerant wat weekliks op Donderdae in die Paarl, Wellington, Franschhoek, Simondium en Klapmuts versprei word. In 2008 het die koerant die Cronwright-trofee by die Community Press Association se jaarlikse Newspaper Design and Production Awards vir die sesde keer in 12 jaar gewen. Paarl Post verkoop 16 000 kopieë en publiseer 'n gemiddeld van 48 bladsye per week. Die koerant is die medium van keuse vir adverteerders wat mense in die groter Paarl/Wellington-omgewing wil bereik. Paarl Post is tweetalig, in Afrikaans en Engels.

Kontak ons

Posisie: Bestuurder

Naam: Esmé Smit

Telefoon: +27 (0)21 870 6422

Posisie: Redakteur

Naam: Anne Kruger

Telefoon: +27 (0)21 870 4602

Posisie: Advertensiebestuurder

Naam: Ilse Fourie

Telefoon: +27 (0)21 870 4601