Dit is bekend dat die East Griqualand Fever die hoogste aantal individueel afgelewerde koerante in ons afsetgebied het – meer as enige ander koerant in ons area. Besoek gerus ons webwerf om die nuutste gemeenskapsnuus ook aanlyn lees by www.feveronline.co.za.
Kontak ons
Posisie: Editor:
Naam: Johan Pretorius
Telefoon: +27 (0) 39 682 1010
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Publisher:
Naam: Greg Orsmond
Telefoon: +27 (0) 39 682 1010
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Head of Sales:
Naam: Tom Pearson
Telefoon: +27 (0) 39 682 1010
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Head of Marketing:
Naam: Neil Tapinos
Telefoon: +27 (0) 39 682 1010
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Tariefkaart
Vinnige Feite
- Die East Griqualand Fever is die grootste gemeenskapskoerant in sy soort in die suidelike KwaZulu-Natal streek.
- Die demografie is multi-kultureel, en ons teiken lesers in die ouderdomsgroep van 25 – 49 jaar in LSM 3 – 9.
- Die East Griqualand Fever streef daarna om deur die bemarking van plaaslike liefdadigheidsgebeure meer in die gemeenskap terug te ploeg.