'n Nuwe verspreidingstragegie is onlangs ontwikkel om te verseker dat die koerant in die hande van ons adverteerders se teikenmark in Richardsbaai, Empangeni, Eshowe, Mthubathuba, Mtuzini en omliggende areas beland. Daar is bewys dat die Zululand Fever die hoogste aantal individueel afgelewerde koerante in die afsetgebied het – meer as enige ander koerant in ons area. Besoek gerus ons webwerf om die nuutste gemeenskapsnuus ook aanlyn te lees by www.feveronline.co.za.
Kontak ons
Posisie: Redakteur
Naam: Desireé Terblanche
Telefoon: +27 (0) 35 901 9400
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Uitgewer
Naam: Greg Orsmond
Telefoon: +27 (0) 39 682 1010
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Hoof van Verkope
Naam: Tom Pearson
Telefoon: +27 (0) 39 682 1010
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Bemarkingshoof
Naam: Neil Tapinos
Telefoon: +27 (0) 39 682 1010
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Vinnige Feite
- Die demografie is multi-kultureel, en teiken lesers in die 25 – 49 ouderdomsgroep in die LSM 3 – 9.
- Die Zululand Fever is daartoe verbind om deur middel van sy betrokkenheid in 'n aantal liefdadigheidsinisiatiewe aan die gemeenskap terug te gee.