Mthatha Fever

Die Mthatha Fever is die grootste gemeenskapkoerant van Fever Publications, wat 'n filiaal van The Witness Group is. Elke Woensdagoggend word 60 000 uitgawes van die gratis weekblad in die strate van Mthatha versprei. Die weekblad bied plaaslike nuus en sport in Engels en Xhosa aan die stad se inwoners aan. Die weekblad sluit ook die hoogs gewilde skinderkletsrubriek en strokiesprentjies in. 'n Nuwe verspreidingstrategie is onlangs ontwikkel om te verseker dat die koerant in die hande van ons adverteerders se teikenmark in die volgende areas beland: Port St Johns, Mthatha, Libode, Ngqeleni, Tsolo, Qumbu en Mount Frere. Die Mthatha Fever is daarvoor bekend dat dit die hoogste aantal individueel afgelewerde koerante in ons afsetgebied het – meer as enige ander koerant in ons area. Besoek gerus ons webwerf om die nuutste gemeenskapsnuus ook aanlyn te lees by www.feveronline.co.za.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Greg Nota

Telefoon: +27 (0) 39 682 1010

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Uitgewer

Naam: Greg Orsmond

Telefoon: +27 (0) 39 682 1010

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Hoof van Verkope

Naam: Tom Pearson

Telefoon: +27 (0) 39 682 1010

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Bemarkingshoof

Naam: Neil Tapinos

Telefoon: +27 (0) 39 682 1010

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Vinnige Feite

  • Die Mthatha Fever is die grootste gemeenskapkoerant in die Oos-Kaap.