Uvo Lwethu Fever

Die Uvo Lwethu Fever is deel van die vinnig groeiende Fever Publications-groep, en is 'n filiaal van The Witness. Elke Woensdag word 20 000 uitgawes van die gratis gemeenskapkoerant aan lesers in Bizana, Flagstaff, Lusikisiki, Ntabankulu, Mount Ayliff, Mount Frere en Port St Johns versprei. Die Uvo Lwethu Fever bied plaaslike nuus en sport in Engels en Xhosa aan. Dit word op gemeenskap- en munisipale nuus toegespits asook plaaslike sport. 'n Nuwe verspreidingstrategie is onlangs ontwikkel om te verseker dat die koerant in die hande van ons adverteerders se teikenmark beland.

Die Uvo Lwethu Fever is daarvoor bekend dat dit die hoogste aantal individueel afgelewerde koerante in ons afsetgebied het – meer as enige ander koerant in ons area. Besoek gerus ons webwerf om die nuutste gemeenskapsnuus ook aanlyn te lees by www.feveronline.co.za.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Greg Nota

Telefoon: +27 (0) 39 682 1010

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Uitgewer

Naam: Greg Orsmond

Telefoon: +27 (0) 39 682 1010

Faks: orsmond@feveronline.co.za

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Tom Pearson

Naam: +27 (0) 39 682 1010

Faks: ops@feveronline.co.za

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Neil Tapinos

Naam: +27 (0) 39 682 1010

Faks: digital@feveronline.co.za

Vinnige Feite

  • 'n Rubriek getiteld ‘Tot u diens in die Uvo Lwethu Fever spog met foto's van mense wat inkopies in plaaslike besighede doen, en gee reklame aan ons adverteerders.