Maluti

Maluti is een van elf publikasies van Volksblad Groep Gemeenskapskoerante wat weekliks 254 780 koerante in die Vrystaat en Noord-Kaap versprei. Maluti is 'n gratis Afrikaanse en Engelse gemeenskapskoerant wat weekliks op 'n Woensdag in Bethlehem van huis tot huis afgelewer word. In Reitz, Harrismith, Senekal, Fouriesburg en Clarens word dit by agente afgelewer.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Lynda Greyling

Telefoon: +27 (0)58 303 5411

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Senior-verkoopsbestuurder

Naam: Augnischa van Eck

Telefoon: +27 (0)57 357 1304

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder

Naam: Coleen Cilliers

Telefoon: +27 (0)58 303 5411

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien