Vrystaat

Vrystaat is een van elf publikasies van Volksblad Groep Gemeenskapskoerante wat weekliks 254 780 koerante in die Vrystaat en Noord-Kaap versprei. Vrystaat is 'n Afrikaanse en Engelse streekkoerant wat elke Donderdag in die Oos-Vrystaat verskyn. Dit word versrprei in die gebede van: Bethlehem, Lindley, Warden, Vrede, Clarens, Kestell, Harrismith, Reitz, Frankfort, Tweeling, Petrus Steyn, Arlington, Paul Roux, Rosendal, Ficksburg, Slabberts, Fouriesburg, Ladybrand, Excelsior, Tweespruit en Qwaqwa.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Susan Mare

Telefoon: +27 (0)58 303 5411

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Senior-verkoopsbestuurder

Naam: Augnischa van Eck

Telefoon: +27 (0)57 357 1304

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder

Naam: Coleen Cilliers

Telefoon: +27 (0)58 303 5411

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien