City Vision

City Vision Cape Town is 'n weeklikse gemeenskapskoerant met twee verskillende uitgawes wat deur-tot-deur en gratis in die swart stadsgebiede van die Kaapse Skiereiland, insluitend Khayelitsha, Gugulethu, Langa en Nyanga, versprei word. Met sy twee uitgawes - City Vision Khayelitsha en City Vision Langa/Gugulethu/Nyanga - bereik City Vision 'n totaal van 80 787 huishoudings elke Donderdag. Sedert sy ontstaan in 1993, gaan City Vision voort om die middelpunt van nuuskierigheid in dié gebiede te wees.

Die koerant het sy sosiale  merk gemaak, want dit het bewys dat niks die plaaslike gemeenskap so opgewonde maak soos om hul gesigte in die koerant te sien nie, of dit nou troues, partytjies of net lekker byeenkomste is. Ons maak seker dat ons skryf om ons lesers in te hou: geen sensasionalisme, geen halwe waarhede.

Kontak ons

Posisie: Redakteur

Naam: Vukile Sonandzi

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder

Naam: Damian Samuels

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien