The People's Post

People’s Post is ’n weeklikse gemeenskapskoerant wat oor die suidelike voorstede, Atlantiese kusstrook en stadskom van Kaapstad versprei word. Dit word op ’n Dinsdag gepubliseer en het tien gesoneerde uitgawes en met ’n drukoplaag van meer as 327 000 oor die verskillende sones. Die koerant “sê dit soos dit is” en is verbind daartoe om sy lesers met openhartige joernalistiek te bedien wat aan hoë professionele en etiese standaarde voldoen.

Kontak ons

Posisie: Waarnemende Redakteur

Naam: Feroza Miller-Isaacs

Telefoon: +27 (0)21 713-9440

Faks: + 27 (0)21 713-9481

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkoopsbestuurder

Naam: Edwin Scott

Telefoon: +27 (0)21 713 9440

Faks: +27 (0)21 713 9481

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien