Sedert sy eerste verskyning op straat in 1997, het Soccer-Laduma se gedrukte weergawe sy posisie as die topverkoper onder sportpublikasies in die land gehandhaaf, en ’n sirkulasiesyfer van 300 488 (ABC 4de kwartaal 2011) bereik. Dit is nou ook weekliks in digitale formaat via MySubs beskikbaar teen dieselfde prys. Soccer-Laduma se web- en selfoon-sirkulasiesyfers is steeds aan die styg. Effective Measure se syfers van Februarie 2012 dui op 109 240 unieke blaaiers vir die web en 300 422 vir selfone. Soccer-Laduma se mobiele webwerf is steeds die 3de grootste in sy kategorie en die voorste sokker-spesialiswebwerf in Suid-Afrika. Wat sosiale media betref, het ons die kerf van 21 000 vir gekombineerde Twitter-volgelinge asook 26 000 vir Facebook-aanhangers verbygesteek, en die getalle groei daagliks.
Kontak ons
Posisie: Uitgewer
Naam: Peter du Toit
Telefoon: +27 (0)21 4251200
Faks: +27 (0)21 4251247
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Redakteur
Naam: Clint Roper
Telefoon: +27 (0)21 4251200
Faks: +27 (0)21 4251247
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Verkoopsbestuurder
Naam: Antony Bladen
Telefoon: +27 (0)11 259 1747
Faks: +27 (0)11 259 1701
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Bemarkingsbestuurder
Naam: Simon Borchert
Telefoon: +27 (0)82 999 3330
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien