Sunday Sun bied 'n unieke mengsel van poniekoerantvermaak, naamlik artikels oor glanspersoonlikhede en leefstyl, asook harde nuus. Hierdie pretbenadering tot Sondagkoerante is 'n wenresep vir Sunday Sun, wat duidelik blyk uit ons bestendige sirkulasie- en leserskapsyfers.
Sunday Sun bied die volle reeks onderafdelings wat van 'n Sondagkoerant verwag word:
- Nuus: In Sunday Sun sal jy die onvertelde stories lees, op die man af geskryf deur 'n span joernaliste wat net die beste wil bied. Marknavorsing bied insigte in wat lesers wil h van hul gunsteling Sondagkoerant.
- Sport: Sokker, sokker, sokker en baie boks, atletiek, perderesies, krieket en talle ander sportkodes vul Sunday Sun se opwindende sportblaaie.
- Sake en loopbane: Die ondervinding het geleer dat Sunday Sun se lesers dors na kennis oor sake- en loopbaangeleenthede, al beteken dit hulle moet klein begin. In SunBusiness voorsien ons in die behoefte.
Kontak ons
Posisie: Nuusredakteur
Naam: Prince Chauke
Telefoon: +27 (0)11 713 9849
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Hoofbestuurder
Naam: Minette Ferreira
Telefoon: +27 (0)11 877 6019
Faks: +27 (0)11 877 6020
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Advertensieverkope-bestuurder
Naam: Ané Honiball
Telefoon: +27 (0)11 877 6085
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Advertensiebestuurder
Naam: Chazile Ndlovu
Telefoon: +27 (0)11 713 9884
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Handelsmerkbestuurder
Naam: Siphokazi Mabo
Telefoon: +27 (0)11 713 9751
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Nasionale Sakebestuurder: Ads24
Naam: Shane Jacobs
Telefoon: +27 (0)11 259 1713
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Vinnige Feite
- Sirkulasie: 221 002 (ABC Q3 2011)
- Leserskap: 2 567 000 (AMPS 2011 BA)