Supa Strikas

Supa Strikas is ‘n multi-platvorm jeug sokker publikasie, wat die avonture van een van die wêreld se voorste sokkerspanne dokumenteer. Supa Strikas is beskikbaar as 24-blad maandelikse strokie, ‘n weeklikse koerant-strokie, as aanlyn-produk asook op SABC2-TV. Supa Strikas is beskikbaar vanaf Kaapstad tot Kaïro, asook ses ander Afrika-lande tussen-in.

Kontak ons

Posisie: Uitgewer

Naam: Richard Morgan-Grenville

Telefoon: +27 (0)21 469 1760

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Mede-uitgewer

Naam: Merryck Griffiths

Telefoon: +27 (0)21 469 1786

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Posisie: Verkope en Borgskap

Naam: Sean Flanagan

Telefoon: +27 (0)21 469 1764

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien