VIA

VIA is ’n Afrikaanse, 24-uur vermaak-leefstylkanaal wat weeksdae met drie ure kraakvars leefstyl- en realiteitsprogramme spog. Die kanaal bied kykers ’n verfrissende verskeidenheid van kos, diëte, verhoudings en styl. VIA word op DStv-kanaal 147 uitgesaai en is op DStv Premium-, Extra, Compact- en Family-pakette beskikbaar. Volg ons op Facebook (by VIA TV), Twitter (by @viatv) en Instagram (ook by @viatv) vir stories, resepte, en daaglikse TV-hoogtepunte. Webtuiste: www.viatv.co.za; E-posadres: info@viatv.co.za

 

Die span

Posisie Naam E-pos Telefoon
Kanaalhoof Izelle Venter
Inhoudshoof Pat van Heerden
Digitaal Robert Kaden