Die omvattende dienste sluit in:
- Verwerking van bestellings
- Pakhuisberging
- Verspreiding (invoere, uitvoere en plaaslike aflewering)
- Skuldinvordering
- Druk-op-aanvraag
Ons stelsels en geriewe kan alle voltooide goedere en verpakkings soos boeke, CD’s, DVD’s, skoolmateriaal, verbruikerselektronika en ander hoë-volume produkte hanteer. Hierdie goedere kan items insluit wat gespesialiseerde afleweringsvereistes het. Die produkte word deur vier verspreidingsentrums bestuur. Die hoofverspreidingsentrum is in die Wes-Kaap (Bellville), terwyl die ander drie in Gauteng (Denver, Randburg en Olifantsfontein) is.
Kontak ons
Posisie: Voorsieningskettingbestuurder: Elektronika en Verbruiker
Naam: Ryno Bekker
Telefoon: +27 (0)21 918 8627
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien






