Deur die belangrikheid van die digitale tendens te identifiseer, is dit nou moontlik vir dié afdeling om te fokus op die duplisering van fisiese media-dienste in die digitale konteks. Van konsultasie oor vooraf drukprosesse tot die lewering van eBoek-verspreidingskanale bied On the Dot ’n vaartbelynde bestuursoplossing om multimedia inhoud te publiseer in ’n verskeidenheid formate oor verskillende kanale – en die kliënte kry die voordeel van ’n multi-kanaaloplossing met ongeëwenaarde marknavorsing.
Die dienste sluit in:
- Die skep van inhoud
- Inhoudversameling en –bestuur
- Katalogisering en aanbieding
Uitkoms en verbruik
Kontak ons
Posisie: Voorsieningskettingbestuurder: eBoeke
Naam: Ulandy Gribble
Telefoon: +27 (0)21 929 2774
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Posisie: Bedryfshoof: Digitale Media (Tydskrifte en Koerante)
Naam: Adele Drury
Telefoon: +27 (0)21 929 2710
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien






