Die volledige spektrum sirkulasiedienste sluit in:
- Sirkulasiestrategie en beplanning
- Verspreiding
- Vooruitskatting of voorspelling van mediavoorsiening
- Verkoopsontwikkeling
- Kliëntverhoudingbestuur deur ’n kontaksentrum
- Finansies en skuldinvordering
- Administrasie van sirkulasiefunksies, wat ABC-ouditsyfers insluit
On the Dot: Tydskrifte & Koerante werk vanaf 14 takke landwyd en het ’n personeelkorps van meer as 350 mense.
Kontak ons
Posisie: Kommersiële Bestuurder
Naam: Chris McGirr
Telefoon: +27 (0)11 401 5883
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien






