Vasteroete-verspreiding

Vasteroete-verspreiding versprei daagliks sowat 850 000 koerante en weekliks ongeveer 1 000 ton tydskrifte na takke in Suid-Afrika en ander Afrika-lande.

Die dienste sluit in:

  • ’n Vaste roete vir ’n onderneming-na-onderneming afleweringsnetwerk
  • Massa-aflewering deur die hele Suid-Afrika

 

Kontak ons

Posisie: Bedryfshoof

Naam: Koot Knouwds

Telefoon: +27 (0)11 401 5955

E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Vinnige Feite

Die weeklikse produksiesyfers wys dat dié afdeling:

  • Sowat 22 000 kleinhandelroetes besoek
  • 362 eie voertuie en 380 uitgekontrakteerde voertuie gebruik
  • 1 280 roetes en 210 000 kilometer aflê
  • Werk verskaf aan 178 handelaars in die bedryf om sigbaarheid en beskikbaarheid van tydskrifte te verseker