Healthcare Review

Healthcare Review fokus op gesondheidsorg as belegging vir ’n gesonder toekoms asook die uitdagings en oplossings wat dit behels. Artikels handel oor sake-, ekonomiese, politiese en regulerende en bestuursaangeleenthede wat in die bedryf van belang is. Healthcare Review spog met onderhoude met bedryfsleiers, beleidmakers, reguleerders en gesondheidsorgkonsultante.

Dit het ook ’n verwysingsafdeling met kontakbesonderhede van private en staatshospitale en dagklinieke, sowat 20+ onafhanklike praktisynsverenigings en doktersnetwerke, oop mediese skemas asook besonderhede omtrent mediese konferensies wat vir die jaar beplan is.

Kontak ons

Posisie:Redakteur

Naam:Wilma de Bruin

E-pos:wdb@mweb.co.za

Posisie:Uitgewersbestuurder

Naam:Johann Gerber

E-pos:Johann.gerber@media24.com

Posisie:Sleutelrekeningbestuurder

Naam:Dorcas Chauke

E-pos:Dorcas.chauke@media24.com