Huisgenoot Tempo

Huisgenoot Tempo is gemik op Afrikaanse musiekliefhebbers van alle ouderdomme en enigiemand van sewe tot 70 sal interessante artikels oor Afrikaanse kunstenaars van alle genres hierin vind. Die tydskrif fokus op die volle spektrum van Afrikaanse musiek, van gewilde Afrikaanse kunstenaars tot ’n agter-die-skerms blik op die Afrikaanse musiekbedryf. Huisgenoot Tempo, ’n uitbreiding van die standvastige Huisgenoot-handelsmerk, is ’n hoë-gehalte tydskrif met intelligente en in-diepte artikels met ’n sterk visuele trefkrag.

Kontak ons

Posisie:Redakteur

Naam:Wicus Pretorius

Telefoon:+27 (0)21 406 3429

E-pos:wicus@media24.com

Posisie:Uitgewer

Naam:Gerjo Hoffman

Telefoon:+27 (0)21 406 4826

E-pos:ghoffman@media24.com

Posisie:Mede-uitgewer

Naam:Deon van der Westhuizen

Telefoon:+27 (0)21 406 4545

E-pos:deon.vdwesthuizen@media24.com