Kuier

Kay Karriem, editor

Kuier is ‘n twee-weeklikse tydskrif gemik op Afrikaanssprekende vroue en gee lesers praktiese en realistiese raad oor alledaagse kwessies soos geldsake, loopbane, verhoudings, ouerskap en gesondheid. Die items op ons mode-, skoonheid-, dekor- en kosbladsye is bekostigbaar en relevant vir ons lesers. Om ‘n digitale weergawe op jou tablet of slimfoon af te laai, gaan na mysubs.co.za. Om in te teken, skakel 087 740 1024 (kantoorure) of stuur ‘n e-pos na kuierintekenare@media24.com. Mobi-tuiste: www.minikuier.co.za

Bron vir sirkulasie: ABC Q4 2016 (Okt – Des 2016)
Bron vir leserskap: AMPS 2015 (Jan – Des 2015)

Statistics

  • circulation
  • Readership

Die span

Position Naam E-pos adres Phone
Redakteur Kay Karriem 021 408 3898
Hoofbestuurder Colleen Rainers 021 406 4116
Sirkulasiebestuurder Voroshki Jansen 021 406 4088
Advertensies bestuurder Llewaynne Niekerk 021 406 4119