Medical Chronicle

Medical Chronicle is ‘n kleurvolle, nuusbelaaide maandelikse koerant in A3-formaat, spesifiek gemik op privaatdokters, spesialiste, hospitale en ander sleutel-rolspelers in die privaat gesondheidsektor. Dit is ‘n gratis publikasie met ‘n huidige ABC-sirkulasie van 14 500 (2011). Bekend as ‘die dokter se koerant,’ is Medical Chronicle gestig in 1965 en het dit teen ‘n fenomenale spoed gegroei oor die laaste 10 jaar. Dit is opgedeel in verskeie sektore wat fokus op die mees onlangse nuus in die bedryf, die sienings van ‘movers en shakers’ in die privaat gesondheidsbedryf en die nuutste ontwikkelinge in die verskillende mediese velde.

Kontak ons

Posisie:Redakteur

Naam:Marietjie van den Berg

Telefoon:+27 (0)11 263 4856

E-pos:Marietjie.vdberg@media24.com

Posisie:Uitgewersbestuurder

Naam:Johann Gerber

E-pos:johann.gerber@media24.com

Posisie:Sleutelrekeningsbestuurder

Naam:Cindy Riederer

Telefoon:+27 (0)11 217 3091

E-pos:Cindy.Riederer@media24.com

Posisie:Sleutelrekeningsbestuurder

Naam:Chantal Adlard

Telefoon:+27 (0)11 217 3126

E-pos:Chantal.Adlard@media24.com

Posisie:Sleutelrekeningsbestuurder

Naam:Bavin Marshoff

Telefoon:+27 (0)11 217 3122

E-pos:Bavin.Marshoff@media24.com