SA Jagter/Hunter

Koos Barnard, hoofredakteur

SA Hunter/Jagter is Afrika se grootste jagtydskrif. Dit verskyn maandeliks en bedien die jagter en wildboer met die nuutste en belangrike inligting oor hul bedryf. Om ‘n digitale weergawe op jou tablet of slimfoon af te laai, gaan na mysubs.co.za. Om in te teken, skakel 087 740  1018 (kantoorure) of stuur ‘n e-pos na hunter@media24.com.

Bron vir sirkulasie: ABC Q4 2016 (Okt – Des 2016)
Bron vir leserstal: AMPS 2015 (Jan – Des 2015)

 

Statistics

  • circulation
  • Readership

Die span

Position Naam E-pos adres Phone
Hoofredakteur Koos Barnard 012 485 9401
Advertensiebestuurder Dirk Lamprecht 012 485 9356
Sirkulasiebestuurder Armand Kasselman 021 443 9975
Uitgewer Theuns Venter 021 406 3855