TRUE LOVE

Mbali Soga, redakteur

TRUE LOVE is die ikoniese Suid-Afrikaanse mode-, skoonheid- en leefstyltydskrif vir swart vroue.  Dit is ‘n onontbeerlike bykomstigheid wat die moderne swart vrou inspireer, vermaak en raad gee. Om ‘n digitale weergawe op jou tablet of slimfoon af te laai, gaan mysubs.co.za. Om in te teken, skakel 087 740 1031 (kantoorure) of stuur ‘n e-pos na truelove_subs@media24.com. Webwerf: www.truelove.co.za

Bron vir sirkulasie: ABC Q4 2016 (Okt – Des 2016)
Bron vir leserstal: AMPS 2015 (Jan – Des 2015)

 

Statistics

  • circulation
  • Readership

Die span

Position Naam E-pos adres Phone
Redakteur Mbali Soga 011 713 9805
Uitgewer Nikki Ruttimann 011 713 9147
Digitale navrae Tammy Holtshausen 011 217 3022
Handelsmerkbestuurder Roxanne Cloete 021 408 3815