Tuis

Wicus Pretorius, redakteur

Tuis is ’n maandelikse tydskrif wat jou praktiese gids is vir ‘n pragtige huis en tuin. Maar dit gaan oor meer as die mooi – ons maak jou lewe makliker en wys jou hoe om kreatief te wees. Dit verskyn in Engels as Home. Om ‘n digitale weergawe op jou tablet of slimfoon af te laai, gaan na mysubs.com. Om in te teken, skakel 087 740 1023 (kantoorure) of stuur ‘n e-pos na tuisinteken@media24.com.
Webwerf: www.dailyfix.co.za (Home)
Mobituiste: www.tuis.co.za (Tuis)

Statistieke

  • BETAALDE SIRKULASIE
  • LESERSTAL
  • TWITTER-VOLGELINGE

Die span

Posisie Naam E-pos Telefoon
Redakteur Wicus Pretorius 021 408 3019
Uitgewer Marina Smith 021 408 1278
Verkoopshoof Sarah Curtis-Bowles 084 444 8880
Handelsmerkbestuurder Dale Niehaus 021 408 1280
Digitale mediaverkope: webwerf The SpaceStation 021 468 8299