Media24 finaliste vir Bookmarks 2017 bekendgestel

22 Februarie 2017

Media24 spog met talle finaliste in vanjaar se Bookmark-toekennings. Die IAB Bookmark-toekennings beloon uitnemendheid in digitaal en gee erkenning aan die groot impak wat interaktief op bemarking in die algemeen het. Die Bookmark-toekennings stel die standaard vir tegnologie, digitaal en die jongste innovasies.

Die Media24 finaliste is:

Digitale Strategie: New Media Publishing (Today with Woolies)
Bestaande Sosiale Gemeenskappe: News24 social media
Skeppend – Nuus of Artikels: News24 (King Hlaudi’s rise to power)
Skeppend – Nuus of Artikels: Netwerk24 (Die stil aktivis)
Skeppend – Navorsing: Soccer Laduma (Dispelling myths!)
Skeppend – UX-ontwerp: Spree online fashion shopping apps
Handelsmerk van die Jaar: 24.com
E-handeltuistes: Spree Ecommerce store
Mobiele Apps: Spree online shopping app
Uitgewertuistes: News24.com
Uitgewertuistes: Netwerk24 (Lessons from behind the paywall)
Uitgewertuistes: News24 Elections 2016
Spesialis-uitgewertuistes: Soccer Laduma (Dominating football’s Peak season)
Spesialis-uitgewertuistes: W24 (W24 is here!)
Mobiele Publikasies: News24.com
Mobiele Publikasies: W24 (W24 is here!)
Mobiele Publikasies: News24 Elections 2016
E-pospublikasies: Spree Plus Newsletter
E-pospublikasies: City Press & News24 (On a point of order)
Sosialemedia-publikasies: Daily Sun (Tshwane on fire)
Uitgewer-apps: News24 app
Uitgewer-apps: News24 Elections 2016
Uitgewer-apps: NetNuus (Yellow brick road to success)
Spesiale Aanbiedinge: News24 (Matric results)
Spesiale Aanbiedinge: News24 (Frontline)
Aanlyn Nuusvideo: News24 video
Lewende Dekking van Geleentheid: News24 (#FeesMustFall)
Lewende Dekking van Geleentheid: News24 Elections 2016
Lewende Dekking van Geleentheid: Sport24 Olympics 2016

Die wenners sal op 16 Maart by The Galleria in Sandton aangekondig word.

Om die volledige lys finaliste te sien klik hier.