City Vision

City Vision is ‘n plaaslike koerant in Engels en Xhosa wat elke Vrydag gratis in townships in die Kaapse Skiereiland, insluitend Khayelitsha, Gugulethu, Langa en Nyanga, versprei word.

Statistieke

  • SIRKULASIE
  • LESERSTAL

Die span

Posisie Naam E-pos Telefoon
Redakteur Vukile Sonandzi 021 910 6517
Advertensiebestuurder Garth Hewitt 021 910 6520