Hermanus Times

Hermanus Times is ‘n plaaslike koerant in Afrikaans en Engels wat elke Donderdag in die Overstrand-gebied vanaf Kleinmond tot Gansbaai met Hermanus as hoofsentrum verkoop word. Webwerf: www.hermanustimes.co.za 

Statistieke

  • SIRKULASIE

Die span

Posisie Naam E-pos Telefoon
Redakteur Cilene Bekker 028 312 3717
Verkoopsbestuurder Olivia Dickson 028 312 3717
Uitgewer Theresa Olivier 028 312 3717