Kouga Express

Kouga Express is ‘n plaaslike koerant wat elke Donderdag gratis versprei word in Jeffreysbaai, Humansdorp, Kareedouw, Krakeel, Joubertinia, Patensie, Hankey, Loerie, Louterwater,  Stormsrivier, Tsitsikamma en Uniondale. Webwerf: www.kougaexpress.co.za

Statistieke

  • SIRKULASIE
  • LESERSTAL
  • TWITTER-VOLGELINGE
  • Facebook Likes

Die span

Posisie Naam E-pos Telefoon
Redakteur Monique Basson 042 293 2973
Verkoopshoof Estoretha Strydom 042 293 2973